Stukke uit die bundel Versplinterde Siel, deur Ronel Holtzhausen, van my eie olie verf werke,ook hier te sien en jaa.......... daar is nog baie gedigte wat rond float dalk word dit volgende jaar nog "n bundel,,,,,,, maar my bundels is soos 'n ekspose,, mense raak goed bemoerd vir my oor dit wat ek se dink en voel!!! lekker lees
Sunday, 09 September 2007
WHERE TO START???
Waar begin mens,,,, by die einde by die begin by vandag,,,, goeie vraag kennie die antwoord nie seker ek ken veel antwoorde nie, kan dalk die antwoord op pie maal radius kwadrad uit werk as jy my die variables gee,,, maar so is die lewe gee nou nie juis variables nie ne?? demmit was die lewe maar so maklik gee die variables en die formules en daar gaat jy,,, leer ju formules en jou kans om die slotsom te bereik is moontlik aldus :. die antwoord op die vraag
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment