Die pyn in my siel
My hart se verdriet
Die trane in my hart
Ek wens ek kon dit sê
Ek wens ek kon jou vertel
Ek wens jy het geweet
Hoe jou lewe my vreet
Soos suur in my siel
Soos warm lood in my hart
Ek snik in my smart
Maar weet ek het weer verloor
Jy is my begint
Jy is my eint
Ek wens jy kon verstaan
Ek wens om te vergaan
No comments:
Post a Comment