Stukke uit die bundel Versplinterde Siel, deur Ronel Holtzhausen, van my eie olie verf werke,ook hier te sien
en jaa.......... daar is nog baie gedigte wat rond float dalk word dit volgende jaar nog "n bundel,,,,,,, maar my bundels is soos 'n ekspose,, mense raak goed bemoerd vir my oor dit wat ek se dink en voel!!!
lekker lees
Sunday, 09 September 2007
VERSPLINTERDE SIEL
versplinterde siel
**
**
**
Opgedra aan jou, Bokka…. My hart se Loper Jy, die enigste mens wat ooit toegelaat was om in die gange van my siel te wandel.
No comments:
Post a Comment