Bokka
______
Hoe is dit dat jy als weet Bokka?
Jy weet om goed reg te maak
Hoe om ‘n kas op sy plek te sit
Hoe om ‘n klein katjie te versorg
Jy weet om my hande te laat bewe bokka
Om my hart te laat klop
Jy weet om my te laat lag bokka
al is dit waneer my hart breek
Maar dit weet jy nie Bokka
Jy weet nie hoe ek voel
Jy weet nie dat my hart skeur bokka
As jy van my weg draai
Jy weet nie om uit jou put te klim
Ek sien die grys in jou slape
Wat jou in die donker maande
Bekruip het bokka
Maar dit weet jy nie bokka
Dit weet jy nie
Hoe is dit dat jy als weet Bokka?
Jy weet om goed reg te maak
Hoe om ‘n kas op sy plek te sit
Hoe om ‘n klein katjie te versorg
Jy weet om my hande te laat bewe bokka
Om my hart te laat klop
Jy weet om my te laat lag bokka
al is dit waneer my hart breek
Maar dit weet jy nie Bokka
Jy weet nie hoe ek voel
Jy weet nie dat my hart skeur bokka
As jy van my weg draai
Jy weet nie om uit jou put te klim
Ek sien die grys in jou slape
Wat jou in die donker maande
Bekruip het bokka
Maar dit weet jy nie bokka
Dit weet jy nie
**
**
**
------------------------------------------
I am
___
I am aware
If you dare
Of your love
Of your heart
I do detect
I do project
That you might care
Should you dare
My heart you own
Your will of stone
But you love me
That I see
I am aware
If you dare
Of your love
Of your heart
I do detect
I do project
That you might care
Should you dare
My heart you own
Your will of stone
But you love me
That I see
**
**
**
----------------------------------------------
Pie maal radius kwadraat
______________________
Na hartseer kom berusting
Na trane vertroosting
Na elke storm kom n stilte
Na elke chaos rus.
Jy het niks meer as net jouself gegee
En niks meer as net my gevra
Dit het geen onstuimigheid of drif gebring
Geen verklarings of pyn
Dit was soos om die stelling van patagoras te snap
Om te onthou wat is pie kwadraat
Om n lang verlore gunsteling song te hoor
Soos om `n ritme te snap.
Geen verwyt of versoek
Geen verpligting of skuld
Dit is wat dit is
En dit pas reg.
Na hartseer kom berusting
Na trane vertroosting
Na elke storm kom n stilte
Na elke chaos rus.
Jy het niks meer as net jouself gegee
En niks meer as net my gevra
Dit het geen onstuimigheid of drif gebring
Geen verklarings of pyn
Dit was soos om die stelling van patagoras te snap
Om te onthou wat is pie kwadraat
Om n lang verlore gunsteling song te hoor
Soos om `n ritme te snap.
Geen verwyt of versoek
Geen verpligting of skuld
Dit is wat dit is
En dit pas reg.
**
**
**
-----------------------------------------------------------
Nanag Gedagtes
______________
Na nag gedagtes en dinge
Na nag gedagtes en dinge
Goete wat mens wil se maar liewer los
Dinge wat jy wonder,
stories wat kom spook
Maar na nag gedagtes is bêre vir later goed
Dis los want dit maak dinge deurmekaar, goed
Ons strompel voort se niks want dit moet bly
Se onbenullige goed in plek van dit wat ons weet
Bly liewer stil, of se toemaar, los , vergeet.
So loop ons aan, en los die nanag gedagtes
Op eendag se trap,
Dalk kom ons daar
Dalk nie,
Maar wees verseker wat jy in die nanag
Van droom en dink,
Lê net amper op die punt van my tong.
Dit is my nanag dinge ok.
**
**
**
----------------------------------------------------
Who am I?
_________
I have become understanding
‘cause you need me to be
I have become soft clay
So you can mould me
I have become quicksilver
To shine in the holes in your life
I have become a camillian
As you need me to always adjust
I have learned to curb my anger
As we have no use for it
I have learned to laugh
as it mends our sad souls
I am perfect
You created me
I adore your for it
I have become me
The me you see
I have become understanding
‘cause you need me to be
I have become soft clay
So you can mould me
I have become quicksilver
To shine in the holes in your life
I have become a camillian
As you need me to always adjust
I have learned to curb my anger
As we have no use for it
I have learned to laugh
as it mends our sad souls
I am perfect
You created me
I adore your for it
I have become me
The me you see
**
**
**
----------------------------------------------------
Twee uur
________
dis twee uur in die oggend
flardes van gedigte
strofes van ou gesprekkke
kom aan gewaai in die wind
die lied van jou lyf se deuntjie
speel vasgehak oor en oor in my kop
nanag gedagtes van die son
wat oor ons opkom
tronke vir ons siele
in ons eie dwaasheid gebou
die worsteling van ons lewe
die soeke na die antwoorde
oor hoe om ons pad te loop
dis twee uur in die oggend
flardes van gedigte
strofes van ou gesprekkke
kom aan gewaai in die wind
die lied van jou lyf se deuntjie
speel vasgehak oor en oor in my kop
nanag gedagtes van die son
wat oor ons opkom
tronke vir ons siele
in ons eie dwaasheid gebou
die worsteling van ons lewe
die soeke na die antwoorde
oor hoe om ons pad te loop
**
**
**
------------------------------------------------------------
No comments:
Post a Comment