Tot hier is gedigte wat in my bundel geplaas is ,, na die die volgende bundel ??Ek weet nie, daar is n kortverhaal bundel wat ek volgende jaar moet uit bring, dit is n erflating van my oorlede pa en ek sal die verwerking doen maar die stories sal eie wees aan hom, sy styl en sy lewe, daarna kan ek nie se, reeds is daar weer flitse van woorde en gedagtes wat deur my kop storm,, of hulle ooit gedigte gaan word en dan n boek kan ek nie. Maar ek hoop al sewe van julle wat my werk volg sal dop hou en n bundel bestel en dalk selfs hoop ek skryf weer
Groete
Ronel
No comments:
Post a Comment