Vir omgee is ek verdoem
Vir saak maak en seerkry is ek vermei
Vir die hartsgeheime verban
Vir eerlik wees word ek gekasty
Moes ek liewer platvoet loop
Leuns vertel en my lyf goedkoop
Woorde sou ek dan kon kry
Had ek net n sukkelende pateet gebly
Was ek tevrede in my hel
Dan sou ek by jou as mens tel
Maar omdat ek beried was om vir my siel te veg
Draai jy om en stoot my weg
Harteloos goedkoop en jammerlik was vereis
Om te bly op my kosbare vriend se lys
Eens se beloftes van altyd verstaan
Eens se wees net reguit is ek vermaan
Toe kon ek se wat ek wou
En steeds het jy my in jou warmte gevou
Ek het jou oor en oor laat belowe veraad sal jy nie pleeg
Vriende tot vir altyd het ons gese
‘n vas hou plek waar veiligheid le
Nou is ek op maandag uit gooi vrag
Want vir my eerlikheid is daar nou nie meer krag
Skerp woorde word na my gegooi
Of sommer net uitgewis
Weg is ek, teen n, muur uit gepis !
No comments:
Post a Comment