Friday, 30 May 2008

Rondomtalie

Rondomtalie
Rondomtalie
Hou teen die kop
Rondomtalie
Rondomtalie
Sal dit ooit stop

Dae ,weke maande sonder pyn
Dan net een dag als onder in my glas wyn
Realiteit skyn helder en rou-seer
Daar le dit in my glas onder weer

Heel jong mense het begin
Met ‘n glimlag en n ring
Het self hier en daar vir mekaar gesing
Als was moontlik in die begin

Rondomtalie
Rondomtalie
Gaan die groot wiel ooit stop?

Al in die rondte
in my wyn
Al in die rondte
in my pyn

als in stukke geval
water plastend oor die wal
geen realiteit
geen stukke om te lap
Al’s wat eens was, nou vertrap

Op die as se spil is dit uit balans
elke moontlike verbeurde kans
rondomtalie
rondomtalie
alles nou weg

duister laaie
Rondomtalie
Rondomtalie
alles is weg

No comments: