Friday, 05 October 2007

Perspektief

hou jou hand voor jou gesig
hou dit teen die lig
as jy dalk perspektief verloor
en deurmekaar word, jou kop getoor
vat n grooot dosis medisyne dan
staan terug so ver jy kan
kyk mooi kyk van bo
is jy seker dit is soos jy glo
kyk eers waar kom dit vandaan
en kyk waar sou jy wil he dit gaan
want die perspektief deur die glaas
is gehul in n waas
dalk is wat jy gaan verloor
nie werd waarmee jy getoor
gaan liewer staan
herstel van die waan

No comments: