Saturday, 15 November 2008

Drog beelde in die skemer lig.

Was dit daar
Was dit weg
Is dit oe verblindery
Is dit n siel gevange’
of is dit lankal vry
Sien jy my
Sien jy my
Was dit daar
Was dit weg
Is ek lankal dood
Soek in die donker se skemerlig
Dalk het die engel lankal gevlug
Was dit daar
Was dit weg
Is daar n muur van staal
Is dit dalk net n drogbeeld wat daar dwaal
Lankal meer kan jy dit nie pen
Dalk het jy verloor
Dalk het jy gewen
Pasop vir wat jy dink is dit
Pasop vir in leuens verstik
Was dit daar
Was dit weg
Sien jy my
Sien jy my?

No comments: